Cannes-rolprentfees 1952

  Cannes-rolprentfees 1952 

Datum 23 April10 Mei 1952
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  43 in kompetisie
1 buite kompetisie
51 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  An American in Paris
Palme d'Or  Two Cents Worth of Hope
Othello[1]

Die 5de Cannes-rolprentfees is van 23 April10 Mei 1952 in Cannes, Frankryk, gehou. Nes met die vorige drie feeste het die hele jurie uit Franse bestaan. Die president was die skrywer Maurice Genevoix.[2]

Die Palme d'Or is toegeken aan twee prente, Two Cents Worth of Hope deur Renato Castellani en Othello deur Orson Welles.[3] Die fees is geopen met An American in Paris deur Vincente Minnelli.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named awards
  2. "1952 - Viva Cannes!". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 6 Junie 2017.
  3. "5ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy